Back to Top
  • Eerste_Reel_Scroller1_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller2_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller3_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller4_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller5_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller6_1024x400.jpg
  • Eerste_Reel_Scroller7_1024x400.jpg

Aan die voorste front van ʼn nuwe beweging in die Afrikaanse filmbedryf! FliekVoort is die uitstalruimte vir onafhanklike rolprente wat steun op vindingrykheid eerder as begroting; vernuwing met erkenning van tradisie, en nuwe metodes eerder as uitgediende werkswyses. Nou stel ons bekend, die eerste rolprent eksklusief beskikbaar op FliekVoort, die baanbrekende, eerste versetfliek in Afrikaans: "Die Eerste Reël van Oorlewing."

Dit is die tyd van anargie. 'n Meisie bevind haarself in 'n verskuilde bunker wat sy ten alle koste moet verdedig. Sy wil vlug of verdwyn, maar die enigste opsie is... om te veg. 'n Spanningsdrama vol vrae en 'n paar antwoorde oor ons situasie, gelaai met skokkende klimakse en 'n hunkering na beter tye... en 'n bevestiging dat niks ons sal onderkry nie. Kragtoervertolkings deur Charlie Bouguenon as "Die Man" en Anré Roux as "Die Meisie."

'n Intense aksiedrama deur onafhanklike filmmaker, Gustav Venter.

Eerste Reël van Oorlewing Plakkaat

Bestel Hier en Kyk!

 

Video Lokker

 

Bestel Hier en Kyk!

 


 

 

Kommentaar

Dit IS goed. Draaiboeke het gewoonlik hulp nodig om boeiend te bly. Nie 'Die Eerste Reël van Oorlewing' nie. DIT is die kuns van storievertel. - STEVE HOFMEYR

Van die eerste sekonde tot die laaste is hierdie ‘n boeiende fliek... Maar belangriker is dat hierdie rolprent die innerlike konflik oor die realisme van die nuwe Suid-Afrika goed uitbring sonder dat dit ooit prekerig raak. Op die mees onverwagte oomblike is daar humor wat verhoed dat die ooit in moralisering verval. - BETS BOTHA

Ander Skakels

Die Vryburger Advertensie

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Membership Status

You don't have any active subscription