Back to Top

Flieks

Die Eerste Reël van Oorlewing

Dit is die tyd van anargie. 'n Meisie bevind haarself in 'n verskuilde bunker wat sy ten alle koste moet verdedig. Sy wil vlug of verdwyn, maar die enigste opsie is... om te veg. 'n Spanningsdrama vol vrae en 'n paar antwoorde oor ons situasie, gelaai met skokkende klimakse en 'n hunkering na beter tye... en 'n bevestiging dat niks ons sal onderkry nie. Kragtoervertolkings deur Charlie Bouguenon as "Die Man" en Anré Roux as "Die Meisie."


Duration: 30 Days
Price: R60.00

Membership Status

You don't have any active subscription