Die ekonomie het in sy duie gestort, onluste pla die land, burgeroorlog breek uit. 'n Groep Afrikaners probeer te ontrek, daaronder 'n meisie. Sy leer die eerste reel van oorlewing onder omstandighede van 'n Lockdown.... Vasgekeer in 'n geteisterde wêreld. As vlug nie meer 'n opsie is nie, bly net een ding oor: Veg! Die eerste post-Covid-19 rolprent. Niks is meer dieselfde nie... 'n Intense aksiedrama deur onafhanklike filmmaker, Gustav Venter.
Rating: 0 / 0 vote
Only registered and logged in users can rate this category
Only registered and logged in users can submit a comment
You don't have any active subscription